Vlag van Finland

Vlag van Finland
Vlag van Finland
Vlag van Finland
Bynaam Siniristilippu
Gebruik Burgerlike vlag en vaandel Burgerlike vlag en vaandel
Verhouding 11:18
Goedgekeur 28 Mei 1918[1]
Ontwerp Blou Skandinawiese kruis op ’n wit veld

Die nasionale vlag van Finland is op 28 Mai 1918 amptelik aanvaar. Die vlag vertoon ’n seeblou Skandinawiese kruis op ’n wit veld.

  1. (en) "Finland". Flags of the World. Besoek op 17 Februarie 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search